Jaarboeke

Motoriese leer (2) 258


 
Modulekode EXE 258
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keuring Hierdie module stel die veldgebaseerde vakkundige bekend aan die onderliggende prosesse van menslike bewegingsleer. Beginsels van prestasie-assessering, effektiewe onderrig, praktykontwerp, rehabilitasie en riglyne om opleidings-/afrigtingservaring, vaardigheidverwerwing en prestasie te optimaliseer, word aangespreek. Geleenthede om beginsels toe te pas sal ingesluit word.
Modulekrediete 8.00
Voorvereistes EXE 159
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Sport- en Vryetydstudies
Aanbiedingstydperk Kwartaal 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences